Álvaro Recoba
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Álvaro Alexander Recoba Rivero (* 17 Maart 1976 in Montevideo), noemnaam "El Chino", is 'n Uruguaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2007 in die Italiaanse A Series, maar is tans op leenbasis vanaf Internazionale na Torino oorgeplaas. Hy het 69 keer vir die Uruguaanse nasionale span uitgedraf tydens die 2002 wêreldbeker.