Živa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Žiwa. Wesfaalse afdruk, 1740.

Živa (ook Šiva, Siva, Siwa, Żiwia, Sieba of Razivia) was die Slawiese godin van liefde en vrugbaarheid. Sy is aanbid in wat vandag Pole, Tsjeggië, Slowakye, Slowenië en Duitsland is voor die Christendom in die gebied versprei het. Haar naam beteken "lewend, om te wees, om te bestaan". Haar lewensmaat was Siebog, haar manlike eweknie.

Eksterne skakel[wysig]

Slawiese mitologie en folklore
Hoofgode  DazjbogJariloMarzjanaPeroenŽivaSwjatowidSwarogTriglafWelesZarjaDie Zori
Ander gode  BelobogBerstukTsjernobogChorsLadaMat ZemljaMokosjOźwienaPorewitRadogostRodRoejewitStribogZłota Baba
Legendariese helde  Aljosja PopowitsjBaš ČelikDobrinja NikititsjIlja MoerometsIwan TsarewitsjLjech, Tsjech en RoesLibuše
 Magiese figure en plante  AlkonostZjar-ptitsaVaringblomGamajoenRaskovnikSimarglSirinZmei
Geeste en demone  AlaBaba JagaBagiennikBannikBjesBoginkiDomowoiDrekawatsKikimoraKosjtsjeiPoloednitsaLesjiLichoRoesalkaWilaWodjanoi
Ander  Boek van WelesPrimêre KroniekeRussiese tradisies en bygelowe