’n Saak van geloof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
’n Saak van Geloof
Regisseur Diony Kempen
Produksieleier Camel Nayanah
Geskryf deur Jaco Botha, Diony Kempen
Met Robbie Wessels
Lelia Etsebeth
Vanessa Lee
Michael Brunner
Niekie van den Berg
Reana Nel
Musiek deur André Kempen
Ateljee Aristocept
Verspreider Indigenous Film Distribution
Vrystelling 9 September 2011
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Amptelike webtuiste

’n Saak van Geloof is ’n Afrikaanse rolprent wat op 9 September 2011 in teaters regoor Suid-Afrika begin draai het. Die film is in Prins Albert in die Karoo geskiet. Die regisseur is Diony Kempen (die is haar debuutrolprent).[1]

Genre[wysig]

Die rolprent is ’n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers[wysig]

en andere.

Storielyn[wysig]

Die mense in ’n Karoodorpie reageer met skok toe ’n jong meisie aankondig dat sy swanger is, maar dat dit ’n vleklose ontvangenis is. Die plattelandse gemeenskap word dan met alles waarin hulle glo gekonfronteer. Die rolprent is op ’n manier ’n hedendaagse hervertelling van die Christus-verhaal, en ’n versugting na ’n tyd toe wonderwerke nog aan die orde van die dag was.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]