28 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
(Aangestuur vanaf 10-28)
28 Oktober is die 301ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (302de in skrikkeljare). Daar volg nog 64 dae in die res van die jaar.
| << | Oktober 2008 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | |||
| 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
| 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
| 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
| 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 312 - Konstantyn die Grote neem Christenskap aan en verslaan Maxentius in die Slag van Milvianbrug.
- 1886 - In New York Hawe, dra VSA President Grover Cleveland die Vryheidsbeeld, 'n geskenk van Frankryk op aan die honderdjarige viering van die VSA se onafhanklikheidsverklaring.
- 1918 - Tjeggoslowakye verkry onafhanklikheid van Oostenryk-Hongarye.
- 1922 - Fascistiese gewapende groepe marsjeer op na Rome om die Italiaanse regering oor te neem.
[wysig] Geboortes
- 1933- Constand Laubscher Viljoen : Voormalige Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront.
- 1956 - Mahmoud Ahmadinejad : Sesde president van die Islamitiese Republiek van Iran
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Dag van die "Nee" in Griekeland (1940)

