24 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
(Aangestuur vanaf 12-24)
24 Desember is die 358ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (359ste in skrikkeljare). Daar volg nog 7 dae in die res van die jaar.
| << | Desember 2008 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
| 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
| 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
| 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
| 28 | 29 | 30 | 31 | |||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 640 - Pous Johannes IV volg Pous Severinus op.
- 1046 - Pous Clemens II volg Gregorius VI op.
- 1294 - Pous Bonifatius VIII volg Pous Celestinus V op.
- 1777 - Kersfeeseiland, die oudste atol in die wêreld, word deur Kaptein James Cook ontdek.
- 1865 - Die Ku Klux Klan word deur die veterane van die Amerikaanse Burgeroorlog gestig.
- 1906 - Reginald Fessenden saai die eerste radio uitsending ooit uit.
- 1914 - Britse en Duitse soldate onderbreek die Eerste Wêreldoorlog om Kersfees te vier, en begin só die Kersvrede.
- 1974 - Sikloon Tracy verwoes meeste van Darwin, Australië.
[wysig] Geboortes
- 1905 - Howard Hughes; vlugpionier en filmregisseur

