1323

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1323

| 13de eeu | ◄ 14de eeu ► | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1318 | 1319 | 1320 | 1321 | 1322 | ◄ 1323 ► | 1324 | 1325 | 1326 | 1327 | 1328 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1323
MCCCXXIII
Ab urbe condita 2076
Armeense kalender 772

ԹՎ ՉՀԲ

Sjinese kalender 4019 – 4020

己戌 – 庚亥

Ethiopiese kalender 1315 –1316
Hebreeuse kalender 5083 – 5084
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1378 – 1379
- Shaka Samvat 1245 – 1246
- Kali Yuga 4424 – 4425
Irannese kalender 701 –702
Islamitiese kalender 723 –723


Die jaar 1323 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • Egipte: 'n Tweede aardbewing ná dié van 1303 verniel die Vuurtoring van Alexandrië, een van die sewe antieke wêreldwonders.
  • 23 MaartPous Johannes XXII spreek die banvloek uit oor koning Lodewyk van Beiere.
  • 18 Julie – Pous Johannes XXII verklaar Thomas Aquino heilig.
  • 12 November – Pous Johannes XXII publiseer die bul "Quum inter nonnullos" teen die kettery van die Franciskane se "spiritualiste" oor absolute armoede.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]