1424

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1424

| 14de eeu | ◄ 15de eeu ► | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1419 | 1420 | 1421 | 1422 | 1423 | ◄ 1424 ► | 1425 | 1426 | 1427 | 1428 | 1429 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1424
MCDXXIV
Ab urbe condita 2177
Armeense kalender 873

ԹՎ ՊՀԳ

Sjinese kalender 4120 – 4121

庚卯 – 辛辰

Ethiopiese kalender 1416 –1417
Hebreeuse kalender 5184 – 5185
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1479 – 1480
- Shaka Samvat 1346 – 1347
- Kali Yuga 4525 – 4526
Irannese kalender 802 –803
Islamitiese kalender 827 –827


Die jaar 1424 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig]

  • 26 FebruariePous Martinus V ontbind die konsilie van Sienna.
  • 7 Junie – Pous Martinus V stel Rhabanus van Helmstatt aan as biskop van Utrecht. Rhabanus bedank weens vrees vir vyandelikhede.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]