2000-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2000-Drienasies
Datums 15 Julie - 26 Augustus
Kampioen Vlag van Australië Australië (1 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 29 (4.83 per wedstryd)
Meeste punte Mehrtens (77)
Meeste drieë Cullen (7)
1999
2001

Die 2000 Drienasiesreeks is deur Australië gewen. Dit is die eerste keer dat Australië die reeks wen.

Uitslae[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Australië 4 3 0 1 104 86 +18 2 14
2 Nieu-Seeland 4 2 0 2 127 117 +10 4 12
3 Suid-Afrika 4 1 0 3 82 110 -28 2 6