2001 Mars Odyssey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2001 Mars Odyssey
Kunstenaarsvoorstelling van die 2001 Mars Odyssey
Kunstenaarsvoorstelling van die 2001 Mars Odyssey
Operateur Nasa
Soort tuig Wenteltuig
Satelliet van Mars
Gelanseer 7 April 2001
Begin wentel 24 Oktober 2001
Lanseringsvuurpyl Delta II 7425
Duur van sending Aanvanklik tot Aug. 2004
(Tans: 10 jaar+)
Massa 376 kg
Wentelperiode 1,964 uur
Webtuiste Mars Odyssey: Oorsig

2001 Mars Odyssey is ’n verkenningstuig wat om die planeet Mars wentel. Dit is op 7 April 2001 gelanseer en het op 24 Oktober 2001 om Mars begin wentel.