2004 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kalender[wysig]

1. Australiese Grand Prix Albert Park 7 Maart Verslag

2. Malaysian Grand Prix Sepang 21 Maart Verslag

3. Bahrain Grand Prix Sakhir 4 April Verslag

4. San Marino Grand Prix Imola 25 April Verslag

5. Spaanse Grand Prix Catalunya 9 Mei Verslag

6. Monaco Grand Prix Monaco 23 Mei Verslag

7. Europese Grand Prix Nurburgring 30 Mei Verslag

8. Kanadese Grand Prix Montreal 13 Junie Verslag

9. VSA Grand Prix Indianapolis 20 Junie Verslag

10. Fraanse Grand Prix Magny Cours 4 Julie Verslag

11. Britse Grand Prix Silverstone 11 Julie Verslag

12. Duitse Grand Prix Hockenheim 25 Julie Verslag

13. Hongaarse Grand Prix Hungaroring 15 Augustus Verslag

14. Belgiese Grand Prix Spa Francorchamps 29 Augustus Verslag

15. Italiaanse Grand Prix Monza 12 September

Verslag

16. Chinese Grand Prix Shanghai 26 September Verslag

17. Japanese Grand Prix Suzuka 10 Oktober Verslag

18. Braziliaanse Grand Prix Interlagos 24 Oktober

Verslag

Oorsig van die Seisoen[wysig]

Michael Schumacher het gedomineer deur die eerste 5 renne in Australië, Maleisië, Bahrain, San Marino en Spanje te wen. In Monaco het Jarno Trulli sterk druk vanaf Jenson Button weerstaan om sy eerste oorwinning te behaal nadat Michael Schumacher vroeër 'n ongeluk gemaak het. Die volgende 7 renne in Europa(Duitsland), Kanada, VSA, Frankryk, Brittanje, Duitsland en Hongarye gewen.

In België het Kimi Raikkönen sy eerste ren gewen en Michael Schumacher het sy 7de wêreldtitel gewen en in Italië en China het Barrichello gewen. Na die oefensessies en kwalifisering uitgestel is tot die oggend van die Japanese Grand Prix weens 'n tifoon het Michael Schumacher sy laaste ren vir die jaar gewen.

Juan Pablo Montoya het die laaste ren van die jaar en sy laaste ren vir Williams gewen na hy druk van toekomstige spanmaat, Kimi Raikkönen, weerstaan het in 'n ren waar reen voor die ren vir 'n nat wegspring gesorg het.