2004 Super 12-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2004 Super 12
Super 12 Logo.jpg
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Brumbies (2de titel)
Wedstryde gespeel 69
Meeste punte aangeteken 201 Dan Carter (Crusaders) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk 10 Rico Gear (Brumbies) Vlag van Australië
10 Stirling Mortlock (Brumbies) Vlag van Australië

Die 2004 Super 12-seisoen het in Februarie 2004 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 21 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Tabel[wysig]

2004 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 Vlag van Australië Brumbies 11 8 0 3 408 269 +139 8 40
2 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 11 7 0 4 345 303 +42 6 34
3 Vlag van Suid-Afrika Stormers 11 7 0 4 286 260 +26 5 33
4 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 11 7 0 4 274 251 +23 5 33
5 Vlag van Nieu-Seeland Blues 11 6 1 4 337 309 +28 6 32
6 Vlag van Suid-Afrika Bulls 11 5 1 5 302 320 −18 6 28
7 Vlag van Suid-Afrika Sharks 11 6 0 5 267 305 −38 3 27
8 Vlag van Australië Waratahs 11 5 0 6 342 274 +68 7 27
9 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 11 4 1 6 299 347 −48 8 26
10 Vlag van Australië Reds 11 5 0 6 217 246 −29 5 25
11 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 11 4 1 6 275 303 −28 5 23
12 Vlag van Suid-Afrika Cats 11 1 0 10 294 459 −165 7 11
Opgedateer op 21 April 2010

Tabel notas[wysig]

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums[wysig]

Datum Datum
Week 1 20–21 Februarie Week 8 9-10 April
Week 2 27–28 Februarie Week 9 16–17 April
Week 3 5-6 Maart Week 10 23-24 April
Week 4 12–13 Maart Week 11 30 April-1 Mei
Week 5 19–20 Maart Week 12 7–8 Mei
Week 6 26–28 Maart Halfeindronde 15 Mei
Week 7 2-4 April Eindronde 22 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur:
2003 Super 12
Super 12
2004
Opgevolg deur:
2005 Super 12

Week 1[wysig]

Week 2[wysig]

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 3[wysig]

Week 4[wysig]

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 5[wysig]

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Reds

Week 6[wysig]

  • Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cats, Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 7[wysig]

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 8[wysig]

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes, Vlag van Australië Waratahs

Week 9[wysig]

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Week 10[wysig]

Week 11[wysig]

Week 12[wysig]

Uitspeelwedstryde[wysig]

  Halfeindronde Eindronde
             
15 Mei 2004 - Brucestadion, Canberra
 Vlag van Australië Brumbies 32  
 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 17   22 Mei 2004 - Brucestadion, Canberra
     Vlag van Australië Brumbies 47
15 Mei 2004 - Jade-stadion, Christchurch    Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 38
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 27
 Vlag van Suid-Afrika Stormers 16  

Halfeindronde[wysig]

Eindronde[wysig]

Spelerstatistieke[wysig]

Voorste driedrukkers[wysig]

Top 9 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1= Mark Gerrard 10 13 Brumbies
1= Stirling Mortlock 10 12 Brumbies
3 Clyde Rathbone 9 13 Brumbies
4 Brent Ward 8 11 Hurricanes
5= Joe Roff 7 13 Brumbies
5= Brent Russell 7 11 Sharks
7= Doug Howlett 7 11 Blues
7= Lote Tuqiri 7 11 Waratahs
7= Marika Vunibaka 7 13 Crusaders

Voorste puntemakers[wysig]

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Can Carter 201 (6 Drieë, 27 Doel, 39 Straf) 12 Crusaders
2 Joe Roff 182 (7 Drieë, 51 Doel, 15 Straf) 13 Brumbies
3 Butch James 118 (2 Drieë, 21 Doel, 22 Straf) 11 Sharks
4 Tony Brown 104 (22 Doel, 20 Straf) 11 Highlanders
5 André Pretorius 102 (1 Drie, 20 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 10 Cats
6 Derick Hougaard 101 (1 Drie, 15 Doel, 20 Straf, 2 Skep) 10 Bulls
7 Carlos Spencer 96 (4 Drieë, 23 Doel, 10 Straf) 8 Blues
8 David Holwell 90 (18 Doel, 18 Straf) 9 Hurricanes
9 Mat Rogers 82 (4 Drieë, 16 Drieë, 10 Straf) 4 Waratahs

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]