2006-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2006-Drienasies

Victor Matfield wen die bal in 'n lynstaan teen die All Blacks in Wellington.
Datums 8 Julie - 9 September
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (7 titels)
Wedstryde gespeel 9
Drieë gedruk 42 (4.67 per wedstryd)
Bywoning 406 899 (45 211 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter (99)
Meeste drieë Vlag van Australië Lote Tuqiri (3)
Vlag van Suid-Afrika Jaque Fourie (3)
2005
2007

Die 2006-Drienasiesreeks is van 8 Julie tot 9 September 2006 aangebied. Nieu-Seeland het die reeks gewen. Dan Carter van Nieu-Seeland het die meeste punte aangeteken. Lote Tuqiri van Australië en Jaque Fourie van Suid-Afrika het elk 3 drieë gedruk.

Uitslae[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Tabelpunte
speel wen gelykop verloor vir teen verskil
1 Nieu-Seeland 6 5 0 1 179 112 +67 3 23
2 Australië 6 2 0 4 133 121 +12 3 11
3 Suid-Afrika 6 2 0 4 106 185 -79 1 9