2009 Super 14-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2009 Super 14
Super 14 logo.png
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Bulls (2de titel)
Wedstryde gespeel 92
Drieë gedruk 506  (gemiddeld 5.5 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 189 Morné Steyn (Bulls) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 9 Ma’a Nonu (Hurricanes) Vlag van Nieu-Seeland

Die 2009 Super 14-seisoen het in Februarie 2009 afgeskop meet voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2009 seisoen was die vierde van die vergroting van die kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondes gekry.

Tabel[wysig]

2009 Super 14-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Bulls 13 10 0 3 338 271 +67 6 46
2 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 13 9 0 4 338 236 +102 9 45
3 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 13 9 0 4 380 279 +101 8 44
4 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 13 8 1 4 231 198 +33 7 41
5 Vlag van Australië Waratahs 13 9 0 4 241 212 +29 5 41
6 Vlag van Suid-Afrika Sharks 13 8 0 5 282 239 +43 6 38
7 Vlag van Australië Brumbies 13 8 0 5 311 305 +6 6 38
8 Vlag van Australië Force 13 6 1 6 328 275 +45 10 36
9 Vlag van Nieu-Seeland Blues 13 5 0 8 339 369 −30 12 32
10 Vlag van Suid-Afrika Stormers 13 5 0 8 235 249 −14 7 27
11 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 13 4 0 9 254 269 −15 10 26
12 Vlag van Suid-Afrika Lions 13 4 0 9 294 419 −125 9 25
13 Vlag van Australië Reds 13 3 0 10 258 380 −122 7 19
14 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 13 2 0 11 213 341 −128 4 12
Opgedateer op 17 Mei 2009

Tabel notas[wysig]

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums[wysig]

Datum Datum
Week 1 13–14 Februarie Week 9 10–11 April
Week 2 20–21 Februarie Week 10 17–18 April
Week 3 27 Februarie–1 Maart Week 11 24–25 April
Week 4 6–7 Maart Week 12 1–2 Mei
Week 5 13–14 Maart Week 13 8–9 Mei
Week 6 20–21 Maart Week 14 15–16 Mei
Week 7 27–28 Maart Halfeindronde 22–23 Mei
Week 8 3–4 April Eindronde 30 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur:
2008 Super 14
Super 14
2009
Opgevolg deur:
2010 Super 14

Week 1[wysig]

  • Todd Clever het van die plaasvervangersbank op die veld gekom en het die eerste Amerikaner geword wat in Superrugby gespeel het.

Week 2[wysig]

Week 3[wysig]

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4[wysig]

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Suid-Afrika Lions

Week 5[wysig]

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 6[wysig]

Loslootjie: Vlag van Australië Reds, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 7[wysig]

  • Geen dagligbesparing in Brisbane, Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs, Vlag van Australië Force

Week 8[wysig]

  • Sondag 5 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Week 9[wysig]

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 10[wysig]

Week 11[wysig]

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Australië Waratahs

Week 12[wysig]

Week 13[wysig]

Week 14[wysig]

Uitspeelwedstryde[wysig]

  Halfeindronde Eindronde
             
22 Mei 2009 - Waikato-stadion, Hamilton
 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 14  
 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 10   30 Mei 2009 - Loftus Versfeld, Pretoria
     Vlag van Suid-Afrika Bulls 61
23 Mei 2009 - Loftus Versfeld, Pretoria    Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 17
 Vlag van Suid-Afrika Bulls 36
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 23  

Halfeindronde[wysig]

Eindronde[wysig]

Spelerstatistieke[wysig]

Voorste driedrukkers[wysig]

Top 10 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Ma’a Nonu 9 14 Hurricanes
2 Bryan Habana 8 11 Bulls
3 Cameron Shepherd 7 8 Force
Joe Rokocoko 7 10 Blues
Jano Vermaak 7 13 Lions
Isaia Toeava 7 13 Blues
Pierre Spies 7 15 Bulls
8 JP Pietersen 6 10 Sharks
Henno Mentz 6 11 Lions
Sitiveni Sivivatu 6 8 Chiefs
Tamati Ellison 6 11 Hurricanes
Anthony Tuitavake 6 11 Blues

Voorste puntemakers[wysig]

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Morné Steyn 189 (1 Drie, 32 Doel, 29 Straf, 11 Skep) 15 Bulls
2 Stephen Donald 141 (3 Drieë, 39 Doel, 16 Straf) 15 Chiefs
3 Matt Giteau 115 (3 Drieë, 26 Doel, 15 Straf, 1 Skep) 12 Force
4 Rory Kockott 110 (2 Drieë, 23 Doel, 17 Straf, 1 Skep) 11 Sharks
5 Jimmy Gopperth 104 (4 Drieë, 24 Doel, 12 Straf) 11 Blues
6 André Pretorius 95 (22 Doel, 11 Straf, 6 Skep) 10 Lions
7 Stirling Mortlock 81 (3 Drieë, 24 Doel, 6 Straf) 12 Brumbies
8 Mark Gerrard 74 (3 Drieë, 10 Doel, 20 Straf) 10 Brumbies
9 Peter Grant 67 (2 Drieë, 12 Doel, 11 Straf) 10 Stormers
10 Willie Ripia 65 (1 Drie, 18 Doel, 8 Straf) 7 Hurricanes

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 (en) Rugby: Desperately seeking hearts and minds of NZ - Sport - NZ Herald News”. URL besoek op 2009-06-05.
  2. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/force-denied-by-blues-64987/page/2
  3. 3,0 3,1 3,2 (en) Westpac Stadium | 2009”. URL besoek op 2009-06-05.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 4,5 (en) Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com”. URL besoek op 2009-06-05.
  5. (en) http://www.stuff.co.nz/dominion-post/sport/2356196/Dispute-over-crowd-size
  6. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/tahs-hold-off-chiefs-65402
  7. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/force-outlast-cheetahs-65408/page/2
  8. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/brumbies-steal-thriller-65458
  9. (en) http://www4.stuff.co.nz/1753863/Sharks-see-off-Lions-in-Durban
  10. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/tahs-do-it-for-waugh-65794
  11. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/shepherd-inspires-force-65851
  12. (en) Williams boots Blues to victory - Rugby - Fox Sports”. URL besoek op 2009-06-05.
  13. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/reds-claim-first-win-65899
  14. (en) Red faces: Waugh has final word - rugbyheaven.com.au”. URL besoek op 2009-06-05.
  15. 15,0 15,1 (en) Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com”. URL besoek op 2009-06-05.
  16. (en) Brumbies end Waratahs' unbeaten start - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  17. (en) http://www.stuff.co.nz/southland-times/sport/highlanders/2264392/Classy-Chief-Masaga-runs-through-Highlanders-for-win
  18. (en) Reds claim major scalp - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  19. (en) start@fresh: Forums / Super 14 Scores! / 19:35 2009-03-20 Hurricanes vs Bulls”. URL besoek op 2009-06-05.
  20. (en) Desperate Crusaders bring down Waratahs - rugbyheaven.com.au”. URL besoek op 2009-06-05.
  21. (en) Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results”. URL besoek op 2009-06-05.
  22. (en) Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com”. URL besoek op 2009-06-05.
  23. (en) Rugby: Waratahs beat Blues 27-22 in Auckland | RUGBY News”. URL besoek op 2009-06-05.
  24. (en) 'Manawatu' Highlanders exult | Stuff.co.nz”. URL besoek op 2009-06-05.
  25. 25,0 25,1 25,2 25,3 Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com”. URL besoek op 2009-06-05.
  26. (en) The Canberra Times, 30 March 2009 p.19
  27. (en) Hurricanes edge Lions in try feast - rugbyheaven.com.au”. URL besoek op 2009-06-05.
  28. (en) Reds no match for Force - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  29. (en) Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results”. URL besoek op 2009-06-05.
  30. (en) Rugby Stats | 04/04/2009 Cheetahs VS ACT | Statbunker.com”. URL besoek op 2009-06-05.
  31. (en) Sharks Rugby”. URL besoek op 2009-06-05.
  32. (en) Hurricanes steal thriller - Rugby Union - Sportal NewZealand”. URL besoek op 2009-06-05.
  33. (en) Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results”. URL besoek op 2009-06-05.
  34. (en) Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results”. URL besoek op 2009-06-05.
  35. (en) Article”. URL besoek op 2009-06-05.
  36. (en) Reds trip up against Lions | Stuff.co.nz”. URL besoek op 2009-06-05.
  37. (en) Force edge out Tahs - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  38. (en) Sharks Rugby”. URL besoek op 2009-06-05.
  39. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/force-thrash-lions-69169/page/2
  40. (en) Brumbies thump Reds - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  41. (en) Sharks Rugby”. URL besoek op 2009-06-05.
  42. (en) Sport - Error”. URL besoek op 2009-06-05.
  43. (en) Brumbies bruise Blues - Rugby Union - Sportal Australia”. URL besoek op 2009-06-05.
  44. (en) Sharks Rugby”. URL besoek op 2009-06-05.
  45. (en) Chiefs edge Brumbies - rugby - sport | Stuff.co.nz”. URL besoek op 2009-06-05.
  46. (en) Sharks Rugby”. URL besoek op 2009-06-05.

Eksterne skakels[wysig]