2023

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2023

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2018 | 2019 | 2020 | 2021 | 2022 | ◄ 2023 ► | 2024 | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2023
MMXXIII
Ab urbe condita 2776
Armeense kalender 1472

ԹՎ ՌՆՀԲ

Sjinese kalender 4719 – 4720

己寅 – 庚卯

Ethiopiese kalender 2015 –2016
Hebreeuse kalender 5783 – 5784
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2078 – 2079
- Shaka Samvat 1945 – 1946
- Kali Yuga 5124 – 5125
Irannese kalender 1401 –1402
Islamitiese kalender 1445 –1445


Die jaar 2023 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag sal begin. Dis sal die 23ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

Gebeure[wysig]

2023 in fiksie[wysig]

  • Die hoofspeler uit die film Click (2006), Michael Newman (gespeel deur Adam Sandler) word na die jaar 2023 verplaas nadat by met sy afstandbeheer speel.