AB de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
AB de Villiers
AB de Villiers glove.jpg
Volle naam Abraham Benjamin de Villiers
Gebore 17 Februarie 1984 (1984-02-17) (30 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Bynaam(e) AB
Lengte 1.78 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Kolwer, paaltjiewagter, EDI-kaptein
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 296) 17 Desember 2004 v Engeland
Laaste Toets 1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno. 61
EDI debuut (no 78) 2 Februarie 2005 v Engeland
Laaste EDI 11 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 17
T20I debuut (no 20) 24 Februarie 2006 v Australië
Laaste T20I 4 April 2014 v Indië
T20I hempno. 17
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2003-2004 Noordelikes
2004– Titane
2008-2010 en:Delhi Daredevils
2011- en:Royal Challengers Bangalore
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1e rang T20I
Wedstryde 92 159 118 57
Lopies aangeteken 7,168 6,331 9,055 1007
Kolfgemiddeld 51.94 49.46 50.87 22.37
100s/50s 18/35 16/36 22/49 0/5
Hoogste telling 278* 146 278* 79*
Aflewerings geboul 204 12 234 —-
Paaltjies 2 0 2 —-
Boulgemiddeld 52.00 —- 69.00 —-
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 —- 0 —-
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 —- 0 —-
Beste boulontleding 2/49 0/22 2/49 —-
Vangskote/Stonkings 169/3 134/3 220/4 52/6
Bron: Cricinfo, 5 April 2014
Foto van AB de Villiers in 2006

Abraham Benjamin de Villiers (17 Februarie 1984 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler en kaptein van die Eendagspan van die Proteas.

Internasionale loopbaan[wysig]

AB de Villiers se toetskrieket-loopbaan begin op 20-jarige ouderdom op 16 Desember 2004 vir die Proteas teen Engeland op St Georgespark in Port Elizabeth. Hy het 'n goeie openingsbeurt gespeel, maar word afgeskuif op die kolforde vir die tweede toets en kry ook die taak as paaltjiewagter by. Gedurende hierdie wedstryd behaal hy 'n gelukkige vyftigtal wat die wedstryd red vir Suid-Afrika.

Toetsontleding teen opponente[wysig]

soos op 21 Februarie 2014

Opponent[1] Wedstryde Beurte N.u.n. Lopies Hoogste telling 100 50 Gemiddeld Vang/Stonk
Vlag van Australië AUS 19 34 3 1555 169 5 9 50.16 31/1
Vlag van Bangladesj BAN 4 5 1 69 46 0 0 17.25 5/–
Vlag van Engeland ENG 16 27 1 1183 174 2 6 45.50 32/1
Vlag van Indië IND 13 22 1 865 217* 3 2 41.19 30/–
Vlag van Nieu-Seeland NZ 10 14 0 546 127 0 5 39.00 22/–
Vlag van Pakistan PAK 12 21 4 1112 278* 4 3 65.41 31/1
Vlag van Sri Lanka SRI 5 8 1 570 160* 1 4 81.42 2/–
Wes-Indies 10 18 5 1037 178 4 5 79.76 6/–
Vlag van Zimbabwe ZIM 2 2 0 145 98 0 1 72.50 2/–
TOTAAL 91 151 16 7,083 278* 19 35 51.71 154/3



Beste vertonings van sy loopbaan[wysig]

soos op 1 Januarie 2014

  Kolf
Lopies Wedstryd Plek Seisoen
Toetse 278* Vlag van Suid-Afrika RSA t Vlag van Pakistan PAK Abu Dhabi, VAE 2010–11
EDI 146 Vlag van Suid-Afrika RSA t Wes-Indië Queen's Park, Grenada 2007
Twintig20 Internasionaal 79* Vlag van Suid-Afrika RSA t Vlag van Skotland SCO The Oval (Londen) 2009
Eersterangs 278* Vlag van Suid-Afrika RSA t Vlag van Pakistan PAK Abu Dhabi 2008
A-lys 146 Vlag van Suid-Afrika RSA t Wes-Indië Queen's Park, Grenada 2007
Twintig-20 105* Delhi Daredevils t Chennai Super Kings Kingsmead, Durban 2009

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Statistics / Statsguru / AB de Villiers / Test matches”. Cricinfo. URL besoek op 1 Januarie 2014.


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Graeme Smith (uitgetree op 5 Maart 2014) - Hashim Amla - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]

  • Nie tans gekies nie -

Henry Davids - Rory Kleinveldt - Jacques Rudolph - Roelof van der Merwe - Vaughn van Jaarsveld

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.