AS Monaco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
AS Monaco
Stadion von Monaco Seitenansicht.jpg
Volle naam Association Sportive Monaco Football Club
Stigting 23 Augustus 1924
Tuisveld Stade Louis-II,
Monaco
Kapasiteit 18 500
Voorsitter Vlag van Rusland Dmitry Rybolovlev
Afrigter Vlag van Italië Marco Simone
Liga Ligue 2
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

AS Monaco is 'n sokkerspan in Monaco, wat in die Franse Ligue 2 (2de vlak in die Franse sokker) speel. Ondanks hulle relegasie in 2011, is Monaco een van die beste spanne in die Franse kompetisie, met sewe Franse kampioenskappe en die naaswennerskap van die Champions League (in 2003). Die span speel sy tuiswedstryde in Stade Louis-II (kapasiteit: 18 500 sitplekke). Die eindstryd van van die Europese Supercup word tradisioneel ook in hierdie stadion gespeel.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Frankryk (7)
1960/61, 1962/63, 1977/78, 1981/82, 1987/88, 1996/97, 1999/00
(naaswenner (5): 1963/64, 1983/84, 1990/91, 1991/92, 2002/03)
  • Coupe de France (5)
1960, 1963, 1980, 1985, 1991
(naaswenner (4): 1974, 1984, 1989, 2010)
  • Coupe de la Ligue (1)
2003
(naaswenner (1): 2001)
  • Franse Supercup (4)
1961, 1985, 1997, 2000
  • Champions League
(naaswenner (1): 2003)
  • Europese Bekerwenner-beker
(naaswenner (1): 1992)

Bekende sokkerspelers en afrigters[wysig]

Spelers[wysig]

Afrigters[wysig]