Aalst, Oos-Vlaandere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aalst
Alost
Belfort
Belfort
Vlag van Aalst
Vlag
Wapen van Aalst
Wapen
Ligging van Aalst in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Aalst in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 50°56′00″N 4°02′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Oost-Vlaanderen.png Oos-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester Ilse Uyttersprot (CD&V)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 78,12 km²  (30,2 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 81 062
 - Digtheid 1 038/km² (2 688,4/myl2)
Poskode 9300, 9308, 9310, 9320
Skakelkode(s) 053
Webwerf: www.aalst.be

Aalst (Frans: Alost) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipale gebied het sowat 81 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 78 km².

Die Dender vloei deur die stad. Aalst lê op 13 km van Dendermonde.

Aalst se tweelingstad in Suid-Afrika is Worcester.

Geboortes[wysig]

  • Dirk Martens (ca. 1446-1534)
  • Pieter Coecke van Aelst (1502-1550), skilder
  • Adolf Daens (1839-1907), politikus
  • Valerius De Saedeleer (1867-1941), skilder
  • Franz Cumont (1868-1947), argeoloog
  • Louis Paul Boon (1912-1979), skrywer
  • Pieter De Bruyne (1931-1987), argitek
  • Odilon Mortier (1931), akteur
  • Frans Fransaer (Moorsel, 1934 - 2010) digter, skryver
  • Chris Boni (1936), aktrise
  • Jef Vermassen (1947), advokaat

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Aalst (kategorie)