Aambeeld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yster word op 'n aambeeld gesmee.
'n Klein aambeeld.

'n Aambeeld is 'n stuk gereedskap. Dit bestaan uit 'n swaar metaalblok op 'n voetstuk wat gewoonlik van gietstaal gemaak word. Grofsmede gebruik aambeelde om ander metale op te plaas en in die verlangde vorm te smee.

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Aambeeld (bladsy)