Aardklop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Aardklop is 'n jaarlikse Suid-Afrikaanse kunstefees wat sedert 1998 in die stad Potchefstroom in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika aangebied word. Die fees bied hoofsaaklik Afrikaanse produksies in teater, dans, kabaret en visuele kunste. Dit word tydens die Septembervakansie van die Noordwes-Universiteit en skole in die Noordwes Provinsie aangebied, aangesien die fees van die fasiliteite soos sale en koshuise van hierdie instellings gebruik maak.

Eksterne skakels[wysig]