Aashaadha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Aashaadha is die vierde maand van die Hindoekalender. Aashaadha begin volgens die westerse kalender tussen 22 Junie en 22 Julie wanneer die Son in die sterrebeeld Tweeling staan.