AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg AbaQulusi
Kaart van Suid-Afrika wat AbaQulusi in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN263
Hoofstad Vryheid
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans
Area 4 184 km²  
Bevolking 194,469 (2007)


Die AbaQulusi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Setels[wysig]

Party 2006 2011
IVP 22 16
ANC 10 17
DA 4 3
NVP - 7
ACDP 1 -
NDC 1 -
ORO - 1
Indep. 1 -