Abel Tasman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Abel Tasman
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)[1]

Geboortenaam Abel Janszoon Tasman
Gebore 1603
Lutjegast, Groningen, Nederland
Oorlede 10 Oktober 1659
Batavia, Nederlands-Indië (tans Djarkarta, Indonesië)
Nasionaliteit Nederland
Beroep Ontdekkingsreisiger, navigator
Huweliksmaat Claesgie Meyndrix
Joanna Tiercx
Kind(ers) 1 dogter
Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreise

Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.

Vroeë Jare[wysig]

Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Essay on "The portrait of Abel Tasman, his wife and daughter" by die Australiese nasionale biblioteek se webwerf