Abiogenese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Abiogenese is Huxley se benaming vir spontane generasie.

A (sonder) + bio (lewe) + genese – die idee dat lewende organismes op een of ander manier vanuit nie-lewende materiaal geproduseer kan word.

Pasteur en Virchow het dit tot 'n baie groot mate gediskrediteer deur die wet van Biogenese.

Kyk ook[wysig]