Abchasië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Abkhazia)
Spring na: navigasie, soek
Republiek van Abchasië
Аҧсны Аҳәынҭқарра / Apʰsny Ahʷyntʰkʰarra (Abchasies)
Республика Абхазия / Respublika Abkhaziya (Russies)
Vlag van Landswapen van
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: geen
Ligging van
Amptelike taal Abchasies, Georgies, Russies
Hoofstad Soechoemi
43°00′N 40°59′O
Grootste stad Soechoemi
Regering Republiek
Alexander Ankvab
Leonid Lakerbaia
Onafhanklikheid
opgeëis

van Georgië
12 Oktober 1999
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

8 432 km² (onbekend)
byna geen
Bevolking
 - Soos op skatting
 - Soos op 2011 sensus
 - Digtheid

tussen 157 000 en 180 000 of 180 000 (onbekend)
242 862
29/km² (onbekend)
BBP (PPP)
 - Soos op nvt totaal
 - Per capita

onbekend (onbekend)
onbekend (onbekend)
Geldeenheid Abchasiese apsar
Russiese Roebel (geen
RUB
)
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Volkslied Aiaaira
Internet TLD geen
Skakelkode ++7-840/940
Internasionale erkenning van Abchasië: ██ Abchasië en Suid-Ossetië. ██ Lande wat Abchasië en Suid-Ossetië as onafhanklik erken. ██ Lande wat nie die onafhanklikheid van Abchasië en Suid-Ossetië erken nie.
Die Kaukasusberge, soos gesien van die Pitsoenda-kaap in Abchasië

Abchasië (Abchasies: Аҧсны / Aṗsni, Georgies: აფხაზეთი / Apchaseti, Russies: Абхазия / Abchasija) is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm 'n de facto onafhanklike[1][2][3][4] republiek[5][6], sonder algemene internasionale erkenning.

Abchasië is aan die Suid-Kaukasus en die Swartsee geleë en die hoofstad is Soechoemi. Abchasië het 'n oppervlakte van 8 432 km² en het in 2011 sowat 242 862 inwoners gehad. Abchasië grens in die noorde aan die Russiese deelgebiede Karatsjai-Tsjerkessië en Krasnodar-krai.

Politiek[wysig]

Internasionale erkenning[wysig]

VN-lidlande
  • Vlag van Rusland Rusland erken Abchasië sedert 26 Augustus 2008 ná die Suid-Ossetië-oorlog van 2008.[7]
  • Vlag van Nicaragua Nicaragua erken Abchasië op 5 September 2008.[8]
  • Vlag van Venezuela Venezuela erken Abchasië op 10 September 2009.[9]
  • Vlag van Nauru Nauru erken Abchasië op 15 Desember 2009.[10]
Gedeeltelik erken en nie erkende gebiede
Voormalige erkenning
  • Vlag van Tuvalu Tuvalu erken Abchasië op 18 September 2011[13], maar neem die erkenning op 31 Maart 2014 terug.[14]
  • Vlag van Vanuatu Vanuatu erken Abchasië op 23 Mei 2011[15], maar neem die erkenning op 20 Mei 2013 terug.[16][17]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Olga Oliker, Thomas S. Szayna. Faultlines of Conflict in Central Asia and the South Caucasus: Implications for the U.S. Army. Rand Corporation, 2003, ISBN 0-8330-3260-7
  2. (en) Abkhazia: ten years on. By Rachel Clogg, Conciliation Resources, 2001
  3. (en) Medianews.ge. Training of military operations underway in Abkhazia, 21 Augustus 2007
  4. (en) Emmanuel Karagiannis. Energy and Security in the Caucasus. Routledge, 2002. ISBN 0-7007-1481-2
  5. (en) GuardianUnlimited. Georgia up in arms over Olympic cash
  6. (en) International Relations and Security Network. Kosovo wishes in Caucasus. By Simon Saradzhyan
  7. (en) Russia welcomes Nicaragua's recognition of South Ossetia, Abkhazia”. China Daily. 6 September 2008. URL besoek op 22 Maart 2014.
  8. (es) Daniel Ortega (3 September 2009). “DECRETO No. 47-2008”. Gobierno de Reconciliación y Unidad Nacional. URL besoek op 22 Maart 2014.
  9. (ru) "Венесуэла признает независимость Абхазии и Южной Осетии"
  10. (en) "Pacific island recognizes Abkhazia's independence", RIA Novosti. URL besoek op 22 Maart 2014.
  11. 11,0 11,1 (ru) Абхазия, Южная Осетия и Приднестровье признали независимость друг друга и призвали всех к этому же”. Newsru: 17 November 2006. URL besoek op 22 Maart 2014.
  12. Cтраны , признавшие независимость Республики Абхазия | ПОСОЛЬСТВО РЕСПУБЛИКИ АБХАЗИЯ В БОЛИВАРИАНСКОЙ РЕСПУБЛИКЕ ВЕНЕСУЭЛА”. Abjasia.org. URL besoek op 22 Maart 2014.
  13. (en) "Tuvalu becomes sixth state to recognize Abkhazia", RIAN. URL besoek op 22 Maart 2014.
  14. (en) mfa.gov.ge: Statement of the Georgian Foreign Ministry regarding the establishment of diplomatic and consular relations
  15. (en) Vanuatu’s recognition to the Republic of Abkhazia”. Government of Vanuatu: 2011-10-07. URL besoek op 22 Maart 2014.
  16. (en) Vanuatu scraps recognition of Georgia breakaway region”. 2013-05-20. URL besoek op 22 Maart 2014.
  17. (en) Georgia Says Vanuatu Has Withdrawn Recognition of Abkhazia”. Bloomberg: 2013-05-20.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika