Acornhoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Acornhoek
Ligging van Acornhoek op 'n kaart (Mpumalanga)
Acornhoek
Acornhoek
Koördinate: 24°35′0″S 31°5′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Plaaslike Munisipaliteit Bosbokrand
Tydsone SAST (UTC+2)

Acornhoek is 'n klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 35 km noord van Bosbokrand. Die dorp bied toegang tot die Orpenhek van die Krugerwildtuin. Die naam is blykbaar 'n vervorming van die Afrikaanse Eekhoornhoek.

Distrik[wysig]

Subtropiese vrugte en groente word verbou terwyl beesboerdery ook belangrik is.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]