Adam en Eva

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Adam en Eva in die Paradys

Adam en Eva was, volgens die Torah, Bybel en Koran, die eerste mense, wat tot hul verbanning in die Paradys, ook bekend as die Tuin van Eden, gewoon het. Adam (Hebreeus: ‏אדם‎, "mens"), die eerste man, is uit stof geskape, waarna Eva (Hebreeus: ‏חוה, chawah), die eerste vrou, uit een van Adam se ribbeentjies geskape is. Volgens die Koran was Adam ook die eerste van God se profete.

Die Here skep vir Adam uit die stof van die aarde en hy lewendig wanneer God lewensasem in sy neus blaas. Hy moes die tuin van Eden bewerk en oppas. Eva word geskep omdat dit nie goed is vir die man om alleen te wees nie.

Sien ook[wysig]