Addo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Addo
Ligging van Addo op 'n kaart (Oos-Kaap)
Addo
Addo
Koördinate: 33°34′0″S 25°41′0″O Koördinate: 33°34′0″S 25°41′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Sondagsriviervallei
Oppervlak
 - Stad 3,21 km²  (1,2 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 1 752
Tydsone SAST (UTC+2)

Addo is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R 335 hoofweg en is ook 'n spoorweghalte op die hooftrajek vanaf Port Elizabeth na die noorde. Dit is ook een van die ingange na die Addo-Olifant Nasionale Park.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]