Adidas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Adidas AG
Adidas Logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 18 Augustus 1949[1]
Hoofkantoor Herzogenaurach, Beiere, Duitsland
Sleutelpersone Herbert Hainer (hoof uitvoerende beampte)
Igor Landau (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Klere, bykomstighede
Produkte Skoene, sportklere, sportuitrusting, toiletware
Inkomste €14,49 miljard[2] (2013)
Bedryfsinkomste €1,202 miljard[2] (2013)
Netto inkomste €787 miljoen[2] (2013)
Werknemers 50 728[2] (2013)
Webwerf adidas-group.com
Skoene van Adidas.

Adidas AG is 'n groot Duitse vervaardiger van sportsware. Die maatskappy is vernoem na sy stigter, Adolf (Adi) Dassler. Die Adidas-groep bestaan uit Reebok (sportsware), Taylormade (gholf-toerusting), Maxfli (gholfballe) en Adidas gholf. Dit is die tweede grootste vervaardiger van sportsware ter wêreld.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Adidas Group History”. adidas-group.com. URL besoek op 17 April 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Annual Report 2012”. adidas. URL besoek op 17 April 2014.

Eksterne skakels[wysig]