Adorp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Adorp
Die kerk van Adorp, 13de eeu
Die kerk van Adorp, 13de eeu
Ligging van Adorp op 'n kaart (Nederland)
Adorp
Adorp
Koördinate: 53°16′29″N 6°32′4″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Munisipaliteit VlagWinsum.svg Winsum
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Dorp 525
Aeolus

Adorp is ’n dorp in die munisipaliteit Winsum in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 was Adorp 'n eie munisipaliteit gewees. Die dorp het 'n kerk wat uit die 13de eeu dateer.

Die Aeolus-meul dateer uit 1851. Aeolus is nog in private besit, maar word nie meer bedryf nie. Die meul benodig dringende herstelwerk.