Adzjarië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Adzjarië
აჭარა / Adzjara (Georgies)
Flag of Adjara.svg Coat of arms of Adjara.svg
(Vlag van Adzjarië) (Wapen van Adzjarië)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Adzjarië in Georgië
Ligging van Adzjarië in Georgië
Kaart van Adzjarië
Kaart van Adzjarië
Amptelike tale Georgies
Hoofstad Batoemi
Grootste stad Batoemi
Eerste Minister Levan Varshalomidze
Oppervlakte
 - Totaal
2 900 vk km
Bevolking
 - Totaal (2002)
 - Bevolkingsdigtheid
376 016
135,32/vk km
Geldeenheid Georgiese Lari (ლ) (GEL)
Tydsone UTC: UTC +3
Volkslied Geen

Adzjarië (Georgies: აჭარა / Adzjara) is 'n outonome gebied van Georgië en lê aan die Swartsee in die weste en Turkye in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Batoemi. Adzjarië het 'n oppervlakte van 2 900 km² en het in 2002 376 016 inwoners gehad. Adzjarië was tussen 1991 en 2005 'n omstrede gebied.