Afrika-Unie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Afrika Unie)
Spring na: navigasie, soek
Vlag van die Afrika Unie
Lidlande en opgeskorte lede van die Afrika Unie.

Die Afrika-Unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika) [1] is 'n internasionale organisasie van 54 Afrika-lande.[2] Die hoofstad van die Afrika-Unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is geleë in Midrand in Suid-Afrika. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika Eenheid (OAE), wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is.[3] Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is.[4]

Lidlande[wysig]

Huidige lede[wysig]


Opgeskorte lede[wysig]

Waarnemende lande[wysig]

  • Vlag van Haïti Haïti - is afwagting van geassosieerde lidstatus tydens die AU spitsberaad op 2 Februarie 2012.[8]
  • Vlag van Kasakstan Kasakstan - ná die ratifikasie van die verdrae op 14 November 2013 het die minister vir buitelandse sake, Erlan Idrisof, die permanente verteenwoordiger van die Republiek van Kasakstan in die Afrika Unie geword.[9]
  • Vlag van Letland Letland - sedert 2012.[10]
  • Palestinian flag Palestynse Owerheid - sedert 2013.[11]
  • Vlag van Serwië Serwië - die ministers vir buitelandse sake Ivan Mrkić het in 2012 asook 2014 en Vuk Jeremić het in 2011 aan die spitsberade in Addis Abeba deelgeneem.[12][13]
  • Vlag van Turkye Turkye - sedert 2005.[14]

Voormalige lede[wysig]

Voormalige Kandidaatlande[wysig]

  • Vlag van Somaliland Somaliland - het in 1991 sy onhanklikheid van Somalië verklaar en het in 2005 aansoek gedoen vir lidmaatskap, wat in 2006 verwerp is.[19]

Ontwikkeling[wysig]

Lidlande van die voorganger Organisasie vir Afrika Eenheid volgens jaar
Onderteken
In werking
Dokument
1961
1961
1963
1963
OAE Handves
1991
N/A
Verdrag van Abuja
1999
2002
Verklaring van Sirte
Pix.gif Pix.gif Pix.gif Pix.gif Pix.gif Pix.gif Pix.gif Pix.gif
    Organisasie vir Afrika Eenheid (OAE) Afrika Ekonomiese Gemeenskap (AEG):
    Gemeenskap van Sahel-Sahara state (GSSS)
    Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (GMOSA)
    Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG)
    Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrika state (EGSAS)
    Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse state (EGWAS)
    Inter Owerheid Ontwikkeling (IOO)
    Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO)
    Arabiese Magreb Unie (AMU)
  Casablanca Groep Afrika Unie (AU)
  Monrovia Groep
       

Verklaring oor die soewereiniteit van Afrika[wysig]

In Mei 2004 het die Kommissie van die Afrika Unie 'n strategiese plan uitgereik, in wat vir die eerste keer die Afrika-kontinent bedoel om die besetting van buitelandse lande of gebiede in Afrika te beëindig.[20]

Kaart van Afrika met afhanklike gebiede
Gebiede Territoriale krag Territoriale aanspraak
Asore Vlag van Portugal Portugal Vlag van Marokko Marokko
Britse Indiese Oseaangebied Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Mauritius Mauritius en Flag of the Seychelles Seychelle-eilande
Ceuta en Melilla Vlag van Spanje Spanje Vlag van Marokko Marokko
Kanariese Eilande Vlag van Spanje Spanje Vlag van Marokko Marokko
Madeiraeilande Vlag van Portugal Portugal Vlag van Marokko Marokko
Mayotte Vlag van Frankryk Frankryk Flag of the Comoros Comore
Réunion Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Mauritius Mauritius
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Lys van Presidente[wysig]

Afrika Unie[21]
Naam Begin van Ampstermyn Einde van Ampstermyn Land
Thabo Mbeki 9 Julie 2002 10 Julie 2003 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Joaquim Chissano 10 Julie 2003 6 Julie 2004 Vlag van Mosambiek Mosambiek
Olusegun Obasanjo 6 Julie 2004 24 Januarie 2006 Vlag van Nigerië Nigerië
Denis Sassou-Nguesso 24 Januarie 2006 24 Januarie 2007 Flag of the Republic of the Congo Kongo
John Kofi Agyekum Kufuor 30 Januarie 2007 31 Januarie 2008 Vlag van Ghana Ghana
Jakaya Kikwete 31 Januarie 2008 2 Februarie 2009 Vlag van Tanzanië Tanzanië
Moeammar al-Ghaddafi 2 Februarie 2009 31 Januarie 2010 Vlag van Libië Libië
Bingu wa Mutharika 31 Januarie 2010 31 Januarie 2011 Vlag van Malawi Malawi
Teodoro Obiang Nguema Mbasogo 31 Januarie 2011 29 Januarie 2012 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee
Yayi Boni 29 Januarie 2012 27 Januarie 2013 Vlag van Benin Benin
Hailemariam Desalegn 27 Januarie 2013 30 Januarie 2014 Vlag van Ethiopië Ethiopië
Mohamed Ould Abdel Aziz 30 Januarie 2014 hede Vlag van Mauritanië Mauritanië

Lys van voorsitters[wysig]

Afrika Unie[21]
Naam Begin van Ampstermyn Einde van Ampstermyn Land
Amara Essy 9 Julie 2002 16 September 2003 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Alpha Oumar Konaré 16 September 2003 28 April 2008 Vlag van Mali Mali
Jean Ping 28 April 2008 15 Oktober 2012 Vlag van Gaboen Gaboen
Nkosazana Dlamini-Zuma 15 Oktober 2012 hede Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Presidente van die Pan-Afrika Parlement[wysig]

Afrika Unie[21]
Naam Begin van Ampstermyn Einde van Ampstermyn Land
Gertrude Ibengwe Mongella 18 Maart 2004 29 Mei 2009 Vlag van Tanzanië Tanzanië
Idriss Ndele Moussa 29 Mei 2009 28 Mei 2012 Vlag van Tsjad Tsjad
Bethel Nnaemeka Amadi 28 Mei 2012 hede Vlag van Nigerië Nigerië

Verwysings[wysig]

  1. Official Languages "Art. 11 AU" Protocol on amendments to the constitutive act of the African Union
  2. (en) africa-union.org: AU Member States
  3. (en) africa-union.org: Launch of the African Union, 9 July 2002: Address by the chairperson of the AU, President Thabo Mbeki
  4. (en) africa-union.org: Art. 11 Protocol on Amendments to the Constitutive Act of the African Union
  5. (en) aljazeera.com: Guinea-Bissau suspended from African Union
  6. (en) latimes.com: African Union suspends Central African Republic after coup
  7. (en) itv.com: African Union suspends Egypt after leaders overthrown
  8. (en) haitilibre.com: Haiti - Diplomacy : Haiti becomes a member of the African Union
  9. (en) mfa.gov.kz: Kazakhstan was granted an observer status in the African Union
  10. (en) mfa.gov.lv: Latvia becomes observer to African Union
  11. (en) egyptindependent.com: AU grants Palestine observer status
  12. (en) b92.net: Serbian FM urges African Union support
  13. (en) addisababa.mfa.gov.rs: bilateral relations
  14. (en) belgrade.emb.mfa.gov.tr: Press Release Regarding The Participation Of H.e. Mr. Bekir Bozdağ, Deputy Prime Minister Of The Republic Of Turkey, In The 18th Ordinary Session Of The Assembly Of The African Union
  15. (en) news.bbc.co.uk: OAU considers Morocco readmission
  16. (en) arabicnews: South African paper says Morocco should be one of the AU and NEPAD leaders
  17. (en) lcweb2.loc.gov: Zaire: A Country Study, "Relations with North Africa"
  18. (en) map.ma: Togo confirms to AU withdrawal of recognition of SADR
  19. (en) afrol.com: Somaliland disappointed with African Union
  20. (fr) africa-union.org: voir l'annexe 3 Site de l'Union africaine
  21. 21,0 21,1 21,2 (en) rulers.org: International organizations A-N - African Union

Bronne[wysig]

  • (en) Yassin El-Ayouty: The Organization of African Unity After Thirty Years, Westport/New York 1994.
  • (en) Christof Heyns, Evarist Baimu, Magnus Killander: The African Union, in: German Yearbook of International Law 46 (2004)
  • (en) Konstantinos D. Magliveras, Gino J. Naldi: The African Union – A New Dawn for Africa?, in: International and Comparative Law Quarterly 51 (2002)
  • (en) Corinne A. A. Packer, Donald Rukare: The New African Union and Its Constitutive Act, in: American Journal of International Law 96 (2002)

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Afrika Unie (kategorie)