Afrikaanse koekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikaanse koekoek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Cuculus
Spesie: C. gularis
Binomiale naam
Cuculus gularis
Stephens, 1815

Die Afrikaanse koekoek (Cuculus gularis) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël en leef in savanne en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, Botswana, oos en sentraal Namibië, die noordelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 30 - 32 cm lank en 95 - 112 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Cuckoo.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cuculus gularis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.