Afrikanasiesbeker 2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikanasiesbeker 2013
Suid-Afrika 2013

Kaart van kwalifiserende lande.
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 19 Januarie – 10 Februarie
Spanne 16 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Nigerië Nigerië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Derde plek Vlag van Mali Mali
Vierde plek Vlag van Ghana Ghana
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 69 (2.16 per wedstryd)
Bywoning 729 000 (22 781 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nigerië Emmanuel Emenike
Vlag van Ghana Wakaso Mubarak (4 doele)
Beste speler Vlag van Burkina Faso Jonathan Pitroipa
2012
2015

Die Afrikanasiesbeker 2013 het van 19 Januarie tot en met 10 Februarie 2013 in Suid-Afrika plaasgevind. 16 spanne vanuit verskeie Afrika-lande het aan die toernooi deelgeneem.

Dis is die 29ste aanbieding van die Afrikanasiesbeker-toernooi en die tweede keer wat Suid-Afrika die geleentheid kry om as gasheer op te tree nadat hulle ook die 1996-toernooi aangebied het.

Nigerië wen die trofee nadat hulle Burkina Faso op 10 Februarie in die ENB-stadion met 1 - 0 verslaan en sodoende hulle derde Afrikatitel inpalm. Mali eindig in die derde en Ghana in die vierde plek.

Suid-Afrika se Bafana-Bafana het tot die uitklopfase deurdring, maar verloor teen Mali in die kwarteindrondte met 1 (1) teen 1 (3).

Aanvanklike toewysing aan Libië[wysig]

Op 4 September 2006 kondig CAF aan dat die Afrikanasiesbeker in 2010 in Angola, in 2012 in Gaboen en Ekwatoriaal-Guinee en 2014 in Libië aangebied sal word. Op 14 Mei 2010 maak die uitvoerende komitee bekend dat dit vanaf 2013 in onewe jare gespeel gaan word.[1] Hiervolgens sou Libië dan die toernooi in 2013, 'n jaar vroeër as aanvanklik beplan, aanbied.

Toewysing aan Suid-Afrika[wysig]

Na die Libiese Burgeroorlog in 2011 besluit CAF in September 2011 om die organisasie van die toernooi van 2013 en 2017 om te ruil. Dit sal Suid-Afrika in staat stel om sy infrastruktuur wat vir die Sokkerwêreldbeker 2010 opgebou is aan te wend. Libië kry dan meer tyd om voor te berei waartydens die land onder meer gestabiliseer kan word.[2]

Stadions[wysig]

Die wedstryde is in vyf stede en in vyf stadions gespeel:

Johannesburg Durban Port Elizabeth
ENB-stadion Moses Mabhida-stadion Nelson Mandelabaai-stadion
26°14′5.27″S 27°58′56.47″O  (ENB-stadion) 29°49′46″S 31°01′49″O  (Moses Mabhida-stadion) 33°56′16″S 25°35′56″O  (Nelson Mandelabaai-stadion)
Kapasiteit: 94 700 Kapasiteit: 54 000 Kapasiteit: 48 000
Germany Ghana - the stadium after the match.jpg FIFA World Cup 2010 Germany Australia.jpg Nelson Mandela Stadium in Port Elizabeth.jpg
Nelspruit Rustenburg
25°27′42″S 30°55′47″E  (Mbombela-stadion) 25°34′43″S 27°09′39″O  (Royal Bafokeng-stadion)
Mbombela-stadion Royal Bafokeng-stadion
Kapasiteit: 41 000 Kapasiteit: 42 000
FIFA World Cup 2010 Italy New Zealand.jpg Royal Bafokeng Stadium, Phokeng.jpg

Wedstryde[wysig]

Die loting vir die groepfase het op 24 Oktober 2012 in Durban plaasgevind.[3] Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig]

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste span in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 1 2 0 4 2 +2 5
Vlag van Kaap Verde Kaap Verde 3 1 2 0 3 2 +1 5
Vlag van Marokko Marokko 3 0 3 0 3 3 0 3
Vlag van Angola Angola 3 0 1 2 1 4 -3 1

19 Januarie 2013
18:00
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0 - 0 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)

19 Januarie 2013
21:00
Vlag van Angola Angola 0 - 0 Vlag van Marokko Marokko ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)

23 Januarie 2013
17:00
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 - 0 Vlag van Angola Angola Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Koman Coulibaly (Mali)
Sangweni Doelpunt na 30 minute 30'
Majoro Doelpunt na 62 minute 62'

23 Januarie 2013
20:00
Vlag van Marokko Marokko 1 - 1 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië)
El-Arabi Doelpunt na 78 minute 78' Doelpunt na 35 minute 35' Platini

27 Januarie 2013
19:00
Vlag van Marokko Marokko 2 - 2 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
El Adoua Doelpunt na 10 minute 10'
Hafidi Doelpunt na 82 minute 82'
Doelpunt na 71 minute 71' Mahlangu
Doelpunt na 86 minute 86' Sangweni

27 Januarie 2013
19:00
Vlag van Kaap Verde Kaap Verde 2 - 1 Vlag van Angola Angola Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
F. Varela Doelpunt na 81 minute 81'
Héldon Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Doelpunt na 33 minute 33' (e. d.) Nando

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Ghana Ghana 3 2 1 0 6 2 +4 7
Vlag van Mali Mali 3 1 1 1 2 2 0 4
Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo DR Kongo 3 0 3 0 3 3 0 3
Vlag van Niger Niger 3 0 1 2 0 4 -4 1

20 Januarie 2013
17:00
Vlag van Ghana Ghana 2 - 2 Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo DR Kongo Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Daniel Bennett (Suid-Afrika)
Agyemang-Badu Doelpunt na 40 minute 40'
Asamoah Doelpunt na 50 minute 50'
Doelpunt na 53 minute 53' Mputu
Doelpunt na 68 minute 68' (straf) Mbokani

20 Januarie 2013
20:00
Vlag van Mali Mali 1 - 0 Vlag van Niger Niger Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
Keita Doelpunt na 84 minute 84'

24 Januarie 2013
17:00
Vlag van Ghana Ghana 1 - 0 Vlag van Mali Mali Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Noumandiez Doué (Ivoorkus)
Wakaso Doelpunt na 38 minute 38' (straf)

24 Januarie 2013
20:00
Vlag van Niger Niger 0 - 0 Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo DR Kongo Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Bouchaïb El Ahrach (Marokko)

28 Januarie 2013
19:00
Vlag van Niger Niger 0 - 3 Vlag van Ghana Ghana Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)
Doelpunt na 6 minute 6' Gyan
Doelpunt na 23 minute 23' Atsu
Doelpunt na 49 minute 49' Boye

28 Januarie 2013
19:00
Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo DR Kongo 1 - 1 Vlag van Mali Mali Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Mbokani Doelpunt na 3 minute 3' (straf) Doelpunt na 15 minute 15' Mah. Samassa

Groep C[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 3 1 2 0 5 1 +4 5
Vlag van Nigerië Nigerië 3 1 2 0 4 2 +2 5
Vlag van Zambië Zambië 3 0 3 0 2 2 0 3
Vlag van Ethiopië Ethiopië 3 0 1 2 1 7 -6 1

21 Januarie 2013
17:00
Vlag van Zambië Zambië 1 - 1 Vlag van Ethiopië Ethiopië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Mbesuma Doelpunt na 45+3 minute 45+3' Doelpunt na 65 minute 65' Adane

21 Januarie 2013
20:00
Vlag van Nigerië Nigerië 1 - 1 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 8 500
Skeidsregter: Mohamed Benouza (Algerië)
Emenike Doelpunt na 23 minute 23' Doelpunt na 90+4 minute 90+4' Al. Traoré

25 Januarie 2013
17:00
Vlag van Zambië Zambië 1 - 1 Vlag van Nigerië Nigerië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gehad Grisha (Egipte)
Mweene Doelpunt na 85 minute 85' (straf) Doelpunt na 57 minute 57' Emenike

25 Januarie 2013
20:00
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 4 - 0 Vlag van Ethiopië Ethiopië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Bernard Camille (Seychelle)
Al. Traoré Doelpunt na 34 minute 34', Doelpunt na 74 minute 74'
D. Koné Doelpunt na 79 minute 79'
Pitroipa Doelpunt na 90+5 minute 90+5'

29 Januarie 2013
19:00
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 0 - 0 Vlag van Zambië Zambië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)

29 Januarie 2013
19:00
Vlag van Ethiopië Ethiopië 0 - 2 Vlag van Nigerië Nigerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Bouchaïb El Ahrach (Marokko)
Doelpunt na 80 minute 80' (straf), Doelpunt na 90 minute 90' (straf) Moses

Groep D[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 2 1 0 7 3 +4 7
Vlag van Togo Togo 3 1 1 1 4 3 +1 4
Vlag van Tunisië Tunisië 3 1 1 1 2 4 -2 4
Vlag van Algerië Algerië 3 0 1 2 2 5 -3 1

22 Januarie 2013
17:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 2 - 1 Vlag van Togo Togo Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 2 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)
Y. Touré Doelpunt na 8 minute 8'
Gervinho Doelpunt na 88 minute 88'
Doelpunt na 45+2 minute 45+2' J. Ayité

22 Januarie 2013
20:00
Vlag van Tunisië Tunisië 1 - 0 Vlag van Algerië Algerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
Msakni Doelpunt na 90+1 minute 90+1'

26 Januarie 2013
17:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 - 0 Vlag van Tunisië Tunisië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Rajindraparsad Seechurn (Mauritius)
Gervinho Doelpunt na 21 minute 21'
Y. Touré Doelpunt na 87 minute 87'
Ya Konan Doelpunt na 90 minute 90'

26 Januarie 2013
20:00
Vlag van Algerië Algerië 0 - 2 Vlag van Togo Togo Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Hamada Nampiandraza (Madagaskar)
Doelpunt na 31 minute 31' Adebayor
Doelpunt na 90+5 minute 90+5' Womé

30 Januarie 2013
19:00
Vlag van Algerië Algerië 2 - 2 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Feghouli Doelpunt na 64 minute 64' (straf)
Soudani Doelpunt na 70 minute 70'
Doelpunt na 77 minute 77' Drogba
Doelpunt na 81 minute 81' Bony

30 Januarie 2013
19:00
Vlag van Togo Togo 1 - 1 Vlag van Tunisië Tunisië Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 7 500
Skeidsregter: Daniel Bennett (Suid-Afrika)
Gakpé Doelpunt na 13 minute 13' Doelpunt na 30 minute 30' (straf) Mouelhi

Uitklopfase[wysig]

Kwarteind Halfeind Eindstryd
                   
2 Februarie – Durban        
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  1
(1)
6 Februarie – Durban
 Vlag van Mali Mali  1
(3)
 
 Vlag van Mali Mali  1
3 Februarie – Rustenburg
   Vlag van Nigerië Nigerië  4  
 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus  1
10 Februarie – Johannesburg
 Vlag van Nigerië Nigerië  2  
 Vlag van Nigerië Nigerië  1
3 Februarie – Nelspruit
   Vlag van Burkina Faso Burkina Faso  0
 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso  1
6 Februarie – Nelspruit
 Vlag van Togo Togo  0  
 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso  1
(3)
derde plek
2 Februarie – Port Elizabeth
   Vlag van Ghana Ghana  1
(2)
  9 Februarie – Port Elizabeth
 Vlag van Ghana Ghana  2
   Vlag van Mali Mali  3
 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde  0  
 Vlag van Ghana Ghana  1

Kwarteindrondte[wysig]


2 Februarie 2013
17:00
Vlag van Ghana Ghana 2 - 0 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Rajindraparsad Seechurn (Mauritius)
Wakaso Doelpunt na 54 minute 54' (straf), Doelpunt na 90+5 minute 90+5'

2 Februarie 2013
20:30
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 - 1 (e.t.)
Strafskoppe
1 - 3
Vlag van Mali Mali Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Néant Alioum (Kameroen)
Rantie Doelpunt na 31 minute 31'
Strafskoppe
Tshabalala Scored
Furman Missed
Mahlangu Missed
Majoro Missed
Doelpunt na 58 minute 58' Keita
Strafskoppe
Scored Diabaté
Scored Tamboura
Scored Ma. Traoré

3 Februarie 2013
17:00
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1 - 2 Vlag van Nigerië Nigerië Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Tioté Doelpunt na 50 minute 50' Doelpunt na 43 minute 43' Emenike
Doelpunt na 78 minute 78' Mba

3 Februarie 2013
20:30
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 1 - 0 (e.t.) Vlag van Togo Togo Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 27 000
Skeidsregter: Badara Diatta (Senegal)
Pitroipa Doelpunt na 105 minute 105'

Halfeindrondte[wysig]


6 Februarie 2013
17:00
Vlag van Mali Mali 1 - 4 Vlag van Nigerië Nigerië Moses Mabhida-stadion, Durban
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
C. Diarra Doelpunt na 75 minute 75' Doelpunt na 25 minute 25' Echiéjilé
Doelpunt na 30 minute 30' Ideye
Doelpunt na 44 minute 44' Emenike
Doelpunt na 60 minute 60' Musa

6 Februarie 2013
20:30
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 1 - 1 (e.t.)
Strafskoppe
3 - 2
Vlag van Ghana Ghana Mbombela-stadion, Nelspruit
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Slim Jedidi (Tunisië)
Bancé Doelpunt na 60 minute 60'
Strafskoppe
B. Koné Scored
H. Traoré Scored
Koulibaly Missed
Bancé Scored
Doelpunt na 13 minute 13' (straf) Wakaso
Strafskoppe
Missed Vorsah
Scored Atsu
Scored Afful
Missed Clottey
Missed Agyemang-Badu

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


9 Februarie 2013
20:00
Vlag van Mali Mali 3 - 1 Vlag van Ghana Ghana Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth
Toeskouers: 6 000
Skeidsregter: Eric Otogo-Castane (Gaboen)
Mah. Samassa Doelpunt na 21 minute 21'
Keita Doelpunt na 48 minute 48'
S. Diarra Doelpunt na 90+4 minute 90+4'
Doelpunt na 82 minute 82' Asamoah

Eindstryd[wysig]


10 Februarie 2013
20:30
Vlag van Nigerië Nigerië 1 - 0 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso ENB-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Mba Doelpunt na 40 minute 40'
2013 Afrikakampioen
Vlag van Nigerië Nigerië

Verwysings[wysig]

  1. (en) Afrikanasiesbeker van 2013 in onewe jare
  2. (nl) "Libië verspeelt Afrika Cup 2013 aan Zuid-Afrika", Sporza.be, 28 September 2011
  3. (en) CAN 2013 Final draw date change”. CAFonline.com: 12 September 2012.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: