Airbus A300

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Airbus A300

A300 · A310 · A318 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380

Luft.a300b4.d-aias.750pix..jpg
Lufthansa A300B4-600
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger EADS (Airbus S.A.S.)
Nooiensvlug 28 Oktober 1972
Bekendstelling 30 Mei 1974 deur Air France
Onttrek Julie 2007
Hoofgebruikers United Parcel Service (52)
FedEx (49)
American Airlines (34)
Japan Airlines (22)
Aantal gebou 561
Weergawes A300-600ST Beluga
Airbus A310
Geometriese sketse van die A300-B6

Die Airbus A300 is 'n kort- tot mediumreikafstand wyerompvliegtuig. Die vliegtuig wat in 1972 vrygestel is, was die eerste tweemotorige wyerompvliegtuig ter wêreld en die eerste vliegtuig wat deur die Airbus-konsortium van Europese maatskappye, wat nou ten volle deur EADS besit word, geskep is.

Die A300 (saam met die A310) se produksie het in Julie 2007 tot 'n einde gekom. Vragvliegtuigverkope sal in die toekoms die nuwe A330-200F-afstammeling behels.[1]

'n Japan Airlines A300-600R

Tydlyn: Airbus A3xx-serie[wysig]

1970 1980 1990 2000 2010
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
A300
A310
A318
A319
A320
  = In produksie A321
  = Uit produksie A330
  = Toekoms A340
  = Toekomstige modelle A350
A380


Verwysings[wysig]

  1. Airbus aims to fill freighter void with A330 derivative”. Flight International: 14 Maart 2006.