Ajaccio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ajaccio
Aiacciu

Ajaccio Cité1JPG.jpg

Kaart Vlag
Ajaccio dot.png
Flag of Ajaccio.svg
Wapen
Blason ville fr Ajaccio.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Flag of Corsica.svg Korsika
 Koördinate 41°55′N 08°44′O
 Gestig op 1492
 Oppervlakte:  
 - Totaal 82,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 65 153
 - Bevolkingsdigtheid 794 vk/km
 Tydsone UTC+1
 Burgemeester Laurent Marcangelli
 Amptelike webwerf ajaccio.fr
Die geboorteplek van Napoléon Bonaparte.

Ajaccio (Frans: Ajaccio, uitgespreek [aʒaksjo], Korsikaans: Aiacciu, uitgespreek [aˈjattʃu]) is die hoofstad en grootste stad van Korsika, 'n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See. Die stad het in 2008 'n bevolking van 65 153 gehad en het 'n oppervlakte van 82,03 km². Ajaccio was 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 'n franse stad. Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoléon Bonaparte.