Akademie van die Hebreeuse taal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Koördinate: 31°46′20.34″N 35°11′54.71″O

Akademie van die Hebreeuse taal se gebou.

Die Akademie van die Hebreeuse taal (Hebreeus: הָאָקָדֶמְיָה לַלָּשׁוֹן הָעִבְרִית, HaAkademya laLashon haIvrit) is gestig deur die Israeliese regering in 1953 as die hoogste instelling vir geleerdheid in die Hebreeuse taal by die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem se Givat Ram-kampus.

Eksterne skakels[wysig]