Akasiagrysmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Akasiagrysmees
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. cinerascens
Binomiale naam
Parus cinerascens
Vieillot, 1818

Die Akasiagrysmees (Parus cinerascens) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël doringveld en dorre savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 19 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy Tit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Parus cinerascens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.