Aken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Aken
Aachen
Aachen Kaiser Karl von hinten 001.JPG

Kaart Wapen
Lage der kreisfreien Stadt Aachen in Deutschland.png
DEU Aachen COA.svg
Vlag
Flag de-city of Aachen.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 50°46′N 06°06′O
 Stigting 1ste eeu n.C. (Romeinse bad)
 Stadstatus 8 Januarie 1166 (Vrye Ryksstad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 160,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 125-410 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 258 380[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 607/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Marcel Philipp (CDU)
 Amptelike webwerf www.aachen.de

Aken (Duits Aachen, afgelei van Oud-Germaans Ahha „water“, Latyns Aquae Grani of Granni, later Aquisgranum, Frans Aix-la-Chapelle, Nederlands Aken, Luxemburgs Oochen, Öcher Platduits: Oche) is 'n selfregerende stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Sedert 1890 is dit die mees westelike Duitse stad met meer as 100 000 inwoners. Aken het vandag 'n bevolking van naastenby 260 000.

Die stad se geskiedenis dateer terug tot in die Jong-Steentydperk. Aken staan bekend vir sy ryk kulturele en boukundige erfenis en belangrike gebeurtenisse soos die toekenning van die Karlspreis.

Verwysings[wysig]