Akkedisbergpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Akkedisbergpas
Hagedisbergpas
Ligging Noordoos van Stanford
Maksimum helling 1:26
Hoogte 140m
Oppervlak Grond

Akkedisbergpas, ook bekend as die Hagedisbergpas, is 'n bergpas in die Rivierberge in die Overberg lê op die R326-roete, noordoos van Stanford in die rigting van Riviersonderend. Die pas bereik sy hoogtepunt op 140m en het 'n maksimum helling van 1:26.

Hierdie pas is in die Wes-Kaap moet nie met die Akkedispas in die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap verwar word nie.

Sien ook[wysig]

Koördinate: 34°24′35″S 19°35′51″E