Akosombodam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Akosombodam
Kruinsluise van die dam
Kruinsluise van die dam
Amptelike naam Akosombodam
Land Ghana
Koördinate
Doel Stoordam, Hidroëlektrisiteit
Openingsdatum 1965
Soort dam Grondwal
Hoogte 114 m
Lengte 660 m
Bakmaat
Dam op Voltarivier

Die Akosombodam is dam in die Voltarivier in die suid-ooste van Ghana. Agter die wal is die Voltameer; die wêreld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte: 8,502 km2. Hidroëlektrisiteit word by die dam opgewek en die vermoë tans is 1,020 MW.