Akuut-aksentteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Á á
É é
Í í
Ó ó
Ú ú

'n Akuut-aksentteken is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter(s) geplaas word. Die strepie loop van links na regs, laag na hoog.

Die akuut-aksent dui die beklemtoning van 'n woord of 'n spesifieke lettergreep in 'n woord aan. Tydens spraak word die woord (of deel) dan harder, amper met 'n plofgeluid, uitgespreek.

Die akuut-aksent word in verskeie moderne tale, wat op die Latynse en Griekse alfabet gebaseer is, gebruik.

Voorbeelde[wysig]

  • na - ná
  • nie - nié
  • boonop - bóónop
  • hierdie - hiérdie

Sien ook[wysig]