Al-Ahly SC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Al-Ahly
Al-Ahly Logo.png
Volle naam النادي الأهلي الرياضي‎
Al-Ahly Sportklub
Stigting 24 April 1907
Tuisveld Kaïro Stadion, Kaïro
Kapasiteit 75 000
Voorsitter Vlag van Egipte ‏‎Mahmoud Taher‎‏
Bestuurder Vlag van Egipte Mohamed Youssef
Liga Egiptiese Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Al-Ahly (Arabies:النادي الأهلي الرياضي‎) is 'n Egiptiese sokkerspan in Kaïro, wat in die Egiptiese Premier League speel. Die span speel sy tuiswedstryde in die Kaïro Stadion, wat met 'n kapasiteit van 75 000 toeskouers die grootste stadion in Egipte is. Die Rooi Duiwels (soos hulle bynaam lui) word algemeen as die beste sokkerspan in Afrika beskou. Al-Ahly het as enige span die CAF Champions League ses keer gewen en het ook 36 keer die nasionale titel gewen. Al-Ahly het sterk mededinging met stadsgenoot Al-Zamalek SC. Die derby tussen hierdie spanne is moontlik die strafste derby in Afrika en staan as die Kaïro Derby bekend.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Egipte (36)
1948/1949, 1949/1950, 1950/1951, 1952/1953, 1953/1954, 1955/1956, 1956/1957, 1957/1958, 1958/1959, 1960/1961, 1961/1962, 1974/1975, 1975/1976, 1976/1977, 1978/1979, 1979/1980, 1980/1981, 1981/1982, 1984/1985, 1985،1986, 1986/1987, 1988/1989, 1993/1994, 1994/1995, 1995/1996, 1996/1997, 1997/1998, 1998/1999, 1999/2000, 2004/2005, 2005/2006, 2006/2007, 2007/2008, 2008/2009, 2009/2010, 2010/2011
(naaswenner (10): 1966/67, 1977/78, 1983/84, 1987/88, 1990/91, 1992/93, 2000/01, 2001/02, 2002/03, 2003/04)
  • Egiptiese Beker (35)
1924, 1925, 1927, 1928, 1930, 1931, 1937, 1940, 1942, 1943, 1945, 1946, 1947, 1949, 1950, 1951, 1953, 1956, 1958, 1961, 1966, 1978, 1981, 1983, 1984, 1985, 1989, 1991, 1992, 1993, 1996, 2001, 2003, 2006, 2007
(naaswenner (11): 1926, 1935, 1941, 1944, 1952, 1959, 1973, 1976, 1997, 2004, 2010)
  • Egiptiese Supercup (7)
2003, 2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011
(naaswenner (1): 2009)
1982, 1987, 2001, 2005, 2006, 2008, 2012, 2013
(naaswenner (2): 1983, 2007)
  • Afrikaanse Bekerwenner-beker (4)
1984, 1985, 1986, 1993
  • Afrikaanse Supercup (5)
2002, 2006, 2007, 2009, 2013
(naaswenner (1): 1993)

Bekende sokkerspelers[wysig]