Albakoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Albakoor
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Tribus: Thunnini
Genus: Thunnus
Spesie: T. alalunga
Binomiale naam
Thunnus alalunga
(Bonnaterre, 1788)

Die Albakoor (Thunnus alalunga) is 'n roofvis wat deel van die Tunafamilie is en kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor en wêreldwyd in koeler, dieper water. In Engels staan die vis bekend as die Longfinfin Tuna of Albacore. Die vis is 'n gewilde sportvis.

Vorm[wysig]

Die vis is torpedovormig, donkerblou aan die bokant en terwyl die sye en pens silwergrys is. Die vinne is geel en die anale vinne is grys. Die pektorale vinne is lank. Die gemiddelde massa van die vis wissel van 10 tot 15 kg terwyl die Suid-Afrikaanse rekord 40 kg en die lengte van dié vis 140 cm is.

Gewoontes[wysig]

Hulle verkies koeler water tipies die Agulhas-stroom aan die Weskus in die wintermaande wanneer die water van 16 tot 19°C warm is en kom voor tot op dieptes van 600 m. Hulle eet veral pelagiese vis en pylinkvis.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]