Albulidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Albulidae
Albula vulpes
Pterothrissus gissu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Elopomorpha
Orde: Albuliformes
Greenwood, Rosen, S. H. Weitzman & Myers, 1966
Familie: Albulidae
Bleeker, 1859
Genera

Albula
Pterothrissus

Die Beenvisse (Albulidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Albuliformes behoort. Twee genera met verskeie spesies behoort tot dié familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Lede van hierdie visfamilie is langwerping en silindries gebou, met klein skubbe. Die mond is onder die snoet, die stertvin gevurk en die bekkenvinne is verder na agter op die pens geplaas.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Albula

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]