Alexander Karelin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alexander Karelin RN 09-2013.jpg

Alexander Karelin (Nowosibirsk, 19 September 1967) is 'n held van die Russiese Federasie. Hy het goue medaljes gewen by die Olimpiese Spele van 1988, 1992 en 1996.