Alikreukel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alikreukel
Ook: Common periwinkle
'n Alikreukel kruip uit sy skulp, Swede
L. littorea op 'n klein sandstrand in Woods Hole, Massachusetts
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Gastropoda
Superfamilie: Littorinoidea
Familie: Littorinidae
Genus: Littorina
Spesie: Littorina littorea
Binomiale naam
Littorina littorea
(Linnaeus, 1758)[1]

Die alikreukel (Littorina littorea), is 'n spesie van 'n klein eetbare seeslak, 'n mariene buikpotige weekdier met kieue en 'n operkulum.

Dit is 'n robuuste intergety-spesies met 'n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die noordooste, en ingevoer aan die noordwestelike Atlantiese Oseaan.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Alikreukel (kategorie)

Verwysings[wysig]

  1. Linnaeus C. (1758).