Alkmaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Alkmaar

Nordholland Alkmaar 2004 055.jpg
Kaart Wapen
Dutch Municipality Alkmaar 2006.png
Wapen van Alkmaar bewerkt.PNG
Vlag
Alkmaar Flag.svg
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Noord-Holland
 Koördinate 52°37′N 4°45′O
 Stigting 10de eeu
 Stadstatus 1254
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31.22 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 94,216
 - Bevolkingsdigtheid 3,193/vk km
 Tydsone CET (UTC+1)
 - Somertyd CEST (UTC+2)
 Amptelike webwerf www.alkmaar.nl

Alkmaar is 'n stad in Noord-Holland, in Nederland met 'n bevolking van 94 216 in 2007. Alkmaar is internasionaal bekend vir sy professionele sokkerspan, AZ Alkmaar, wat in 2009 die nasionale titel gewen het.