Allgemeine Zeitung (Namibië)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die koerant se kenteken

Die Allgemeine Zeitung (letterlik in Afrikaans "Algemene Koerant") is die oudste koerant in Namibië. Die koerant is reeds in 1916 gestig.[1] Die inhoud van die koerant is eksklusief in Duits, een van die erkende tale van Namibië, geskryf.[2]

Verwysings[wysig]

  1. Hartman, Adam (8 Desember 2008). “Namibia: Namib Times Celebrates 50 Years”. AllAfrica Global Media. URL besoek op 16 Desember 2008.
  2. AZ-Profil”. Allgemeine Zeitung. URL besoek op 16 Desember 2008.

Eksterne skakels[wysig]