Almere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Munisipaliteit:
Almere

Scouwburg Almere.jpg
Kaart Wapen
Map - NL - Municipality code 0034 (2009).svg
Coat of arms of Almere.png
Vlag
Flag of Almere.png
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°22′N 5°13′O
 Stigting 1984
 Provinsie Flevoland
 Oppervlakte:  
 - Totaal 248,77 vk km
 Hoogte bo seevlak -2 tot -5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Mei 2014) 196 290
 - Bevolkingsdigtheid 1 515/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Annemarie Jorritsma (VVD)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf almere.nl
 Wikimedia Commons Almere

Almere is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 191 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.

Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland - die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.

Sedert 2009 beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele sokkerspan: Almere City FC.

Wyke[wysig]

Wyke van die stad Almere:
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.


Munisipaliteite in Flevoland Flevolandflag.svg

Almere | Dronten | Lelystad | Noordoostpolder | Urk | Zeewolde