Alt Empordà

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Alt Empordà ("Opper-Empordà") is 'n comarca in Katalonië, Spanje, een van twee waarin Empordà verdeel is in die comarcale verdeling van Katalonië in 1936. Die ander deel van Empordà is Baix Empordà ("Benede-Empordà). Alt Empordà is in die provinsie Girona en die hoofstad daarvan is Figueres.